Quantcast
Channel: Nuus » SU Language Centre
Browsing latest articles
Browse All 30 View Live

Effective minutes for successful meetings

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article



Free for SU staff – PowerPoint: Managing your content for an effective...

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Free for SU staff – Correspondence and e-mail in your official capacity

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Communication, culture and the image of your organisation – a half-day workshop

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Using graphic design to communicate information effectively

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article


Writing reports and proposals

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Effective minutes for successful meetings

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Workshop in Scientific Writing Skills for Theses and Dissertations

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article


Free for SU staff: Correspondence and e-mail in your official capacity

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article


Web texts and Web sites: The Complete Package

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Effective minutes for successful meetings

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Free workshop for SU staff: Effective minutes for successful meetings

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Opwindende geleenthede in US-tolkprojek

Die US Taalsentrum soek magister- en doktorale studente om as deel van ’n navorsingsprojek in die tweede semester (18 Julie tot 21 Oktober 2011) teen vergoeding in klaskamers te tolk. Die opleiding sal...

View Article


Die skryf van effektiewe verslae en voorleggings – ʼn driedagreeks

As jy in jou professionele hoedanigheid verslae en voorleggings moet skryf, sal jy baat vind by die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se werkswinkelreeks Skryf van effectiewe verslae en...

View Article

Skryf vir die media II: mediaverklarings

Skryf vir die Media II: Mediaverklarings, die tweede werkswinkel in die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se reeks oor mediaskryfwerk, word op 1 Junie 2011 aangebied.  Ons bied hierdie intensiewe...

View Article


Webtekste en webwerwe: Die volle pakket

Webwerwe is ’n onontbeerlike kommunikasiemiddel vir enige instansie of maatskappy. ’n Effektiewe webwerf wat voldoen aan die lesers en kliënte se behoeftes, is daarom ook ononderhandelbaar. Die...

View Article

Wetenskaplike skryfvaardighede vir navorsingsartikels

Hierdie ses-ure werkswinkel is gerig op nagraadse studente wat beplan of reeds besig is om ’n akademiese artikel te skryf. Die werkswinkel bied aan deelnemers die geleentheid om op ’n interaktiewe en...

View Article


Leer ‘n vreemde taal by die Universiteit Stellenbosch

Dit is vir ons aangenaam om weereens die gewilde kortkursusse vir beginners in die volgende tale bekend te stel.  Die Departement Moderne Vreemde Tale, in samewerking met die Nagraadse en...

View Article

Gratis slypskool vir US personeel – PowerPoint en Aanbiedingsvaardighede

Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied op 13 en 14 September die volgende slypskool aan: PowerPoint en Aanbiedingsvaardighede. Dag 1: PowerPoint as ‘n aanbiedingsinstrument Hierdie slypskool...

View Article

Taalsentrum: Werksessie oor selfrevisie en ander-revisie

Die US Taalsentrum is vanjaar tien jaar oud! As deel van die vierings het ons ʼn halfdagwerksessie gereël wat jou aan die dink gaan sit. Wanneer jy jou eie konsepvertaling of iemand anders se...

View Article

Gratis vir US personeel: Die skryf van dokumente in eenvoudige taal

Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied aan ‘n twee dae lange sessie – Die skryf van dokumente in eenvoudige taal – op 10 – 11 Oktober 2012. Dag 1: Dokumentformulering in eenvoudige taal Op die...

View Article


Skep nuwe woorde en wen ‘n prys

 Kan jy aan nuwe kreatiewe Afrikaanse woorde dink vir die Engelse wrap, hotspots en trolling? Kom wys dan jou staal en neem deel aan die Taalsentrum se Nuwe Woorde-kompetisie wat vanaf 1-31 Oktober ter...

View Article


Deeltydse konsultantposte by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium beskikbaar

Deeltydse konsultantposte is by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium beskikbaar vir geregistreerde nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch.  M- en D-studente kry voorkeur....

View Article

Webtekste en webwerwe: Die volle pakket

Webwerwe is ’n onontbeerlike kommunikasiemiddel vir enige instansie of maatskappy. ’n Effektiewe webwerf wat voldoen aan die lesers en kliënte se behoeftes, is daarom ook ononderhandelbaar. Die...

View Article

Taalsentrum Nuwe Woorde-kompetisie

Kan jy aan nuwe kreatiewe Afrikaanse woorde dink vir die Engelse wrap, hotspots en trolling? Kom wys dan jou staal en neem deel aan die Taalsentrum se Nuwe Woorde-kompetisie wat ter viering van ons...

View Article


Gratis werkswinkel: Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings

Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied op 15 – 16 November 2012 die gewilde werkswinkelreeks Effektiewe notules vir geslaagde vergaderings: ʼn Tweedagreeks aan. Deelnemers het die opsie om net...

View Article

Twee belangrike taaldae

As deel van sy 10de bestaansjaarvieringe sal die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum twee simposiums, een oor Meertaligheid in die hoër onderwys en die ander oor Die bevordering van Afrikatale,...

View Article

US Taalsentrum-lesingreeks (8 November)

U word vriendelik genooi na die volgende Taalsentrum-gaslesing*: Titel: Die behoefte aan meer doeltreffende dokumentontwerp in gesondheidskommunikasie Spreker: Prof Carel Jansen, Universiteit Groningen...

View Article

Fokus val op meertaligheid by US Taalsentrum-simposium

Die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum se simposium oor meertaligheid in hoër onderwys en die bevordering van Afrikatale het Woensdag (21 November) suksesvol afgeskop met onder meer ’n...

View Article



TEFL Sertifikaat aangebied deur die US

Die Taalsentrum by die Universiteit Stellenbosch bied ’n 120-uur TEFL kursus aan wat indiwidue voorberei om Engels te kan aanbied oorsee. ’n TEFL-sertifikaat, tesame met ‘n eerste universiteitsgraad,...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 30 View Live